ONS WAARDES

IS WIE ONS IS

RESPEK

Ek het respek vir myself
Ek het respek vir ander
Ek het respek vir my skool en die omgewing
Ek het respek vir my en ander se besittings

EMPATIE

Ek kan my en ander se emosies verstaan
Ek kan ander ondersteun
Ek kom op vir ander
Almal is uniek

VERANTWOORDELIKHEID

Ek kom die skoolreëls na
Ek maak ‘n plan en goeie keuses
Ek neem eienaarskap, sonder verskonings
Ek doen wat reg is, selfs al kyk niemand
Ek daag op

GEDULD

Ek wag vir my beurt
Ek dink voordat ek praat
Ek vergewe ander
Ek werk graag saam met ander
Ek het geduld met myself

VOLHARDING

Ek gee nie op nie
Ek doen my beste
Ek leer uit my eie foute
Ek droom groot

 

VEERKRAGTIGHEID

Ek bons weer terug na teleurstelling
Ek tree met selfvertroue op
Ek groei uit slegte ervaringe
Ek het beheer oor my emosies
Ek is aanpasbaar en hier vir ‘n rede
Ek kan myself motiveer
Ek dink positief

BELANGRIKE INLIGTING

OOR HOE ONS WERK

Inskrywingsvorms

Kliek hier om vandag ‘n Fontie te word!

Algemene Inligting

Alles oor ons skool!

Klerewinkel

Kliek hier vir skooldrag: Constantia Uitrusters / Burger Broers. Kliek hier vir sportdrag.

UIT DIE

HOOF SE PEN

“‘n Fontie lewe die leuse van die skool uit met ‘n liefde vir leer, lewe en omgee. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Hierdie lig skyn oor elke Fontie waarookal hul voete hul neem.”

– Kevin Kinghorn

WAT ONS BIED

BY FONTAINEBLEAU

Akademie

sport

KULTUUR

MEER OOR WIE ONS IS

ONS SPAN MET HART

Ons Personeel

Fonties se personeellede skep ‘n warm en verwelkomende atmosfeer waar ons leerders veilig voel om hulself uit te druk en nuwe dinge te probeer. Deur geduld, empatie, en begrip, bou ons ‘n sterk verhouding met elke leerder, wat selfvertroue en ‘n gevoel van behoort bevorder. Ons streef daarna om altyd beskikbaar te wees; om ‘n bemoedigende woord te spreek of om leiding en hulp te bied, veral wanneer leerders uitdagings in die gesig staar.

Fonties Skoolbestuur

By Fonties het ons ‘n toonaangewende span in bestuur wat toegewy is aan die ontwikkeling en welstand van ons leerders. Die bestuurspan bestaan uit ervare en gekwalifiseerde individue wat ‘n passie het vir onderwys en ‘n sterk verbintenis tot die skool se missie en waardes.

Ons Skool

Fonties se personeellede skep ‘n warm en verwelkomende atmosfeer waar ons leerders veilig voel om hulself uit te druk en nuwe dinge te probeer. Deur geduld, empatie, en begrip, bou ons ‘n sterk verhouding met elke leerder, wat selfvertroue en ‘n gevoel van behoort bevorder. Ons streef daarna om altyd beskikbaar te wees; om ‘n bemoedigende woord te spreek of om leiding en hulp te bied, veral wanneer leerders uitdagings in die gesig staar.

KYK BIETJIE SELF

FOTO’S VAN FONTAINEBLEAU

Hoe leer ons!

Hoe ons beweeg!

Hoe kreatief is ons!

Hoe lyk ons skool!

TELEFOON:

011 791 6160

E-POS:

skool@fonties.co.za

ADRES:

h/v Charlie- en Rabiestraat, Fontainebleau, Randburg, 2194