Nuus en Briewe

Oor Ons


Die kleuters ontvang elke tweede week 'n Bleaunuus met al die nuus van die Laerskool, asook maandeliks 'n nuusbriefie oor die gebeure by ons Kleuterskool.

Briefie-sakkies moet elke dag in hulle tassies wees indien inligting moet uitgaan.