Algemeen

 

Skoolure

Die kleuters kan tussen 07:00 en 07:40 by die klasse besorg word en in die middag vanaf 
13:00 tot 13:30 afgehaal word.

Die formele opvoedkundige program strek van 07:40 tot 13:00

Die naskoolfasiliteit is beskikbaar vanaf 
13:30 tot 17:30 gedurende skoolkwartale teen 'n addisionele koste.

Gedurende skoolvakansies word 'n vakansieskool by die Laerskool aangebied vanaf 07:00 tot 17:30 teen 'n addisionele koste.

Die kleuterskool volg dieselfde vakansietye as die Laerskool.


Speelgoed

Geen speelgoed mag skool toe gebring word nie.


Vir enige verdere navrae skakel asb die skoolkantoor op +27 11 791-6160