Algemeen

 

Verjaardae

'n Spesiale verjaardagkring word vir elke kleuter gehou.

Op hierdie dag kan u 'n 'cupcake' en/of sakkie lekkernye vir die hele klas saamstuur.

  • Dit gaan oor die idee, dus moet dit nie te veel wees nie.
  • LET WEL: Dit vervang NIE 'n partytjie by die huis nie.