Toelatingsvereistes
Graad RR leerders kan inskryf vir die jaar waarin hy/sy 5 word.
Graad R leerders kan inskryf vir die jaar waarin hy/sy 6 word.
Dokumentasie wat benodig word
Gesertifiseerde afskrifte van:
Vir enige verdere navrae skakel asb die skoolkantoor op +27 11 791-6160