Algemeen

 

Sekuriteit

Sekuriteit is vir ons baie belangrik. Daar is 'n wag by die hoofhek vanaf 07:00 to 17:30.

Die Kleuterskool het sy eie elektroniese hekkie waar ouers met 'n kode kan in- en uitgaan.