Algemeen

 

Uitstappies

Die kleuters het gewoonlik een keer per kwartaal 'n instappie. Inligting in hierdie verband (totale kostes, datums, ens) word aan die begin van die nuwe jaar skriftelik aan die ouers deurgegee.

'n Spesiale T-hemp en blou Fontie-broekie/denim word dan aangetrek. Sien kleredrag.